Ironies genoeg is baie infrastruktuur wat 40 jaar gelede gewerk het, intussen afgebreek. Nou word belastingbetalers se geld gebruik om te probeer herbou wat reeds in 1993 gewerk het. Gaan ...
Die VF Plus eis dringende optrede nadat Eskom vandeesweek aangedui het dat hy oorweeg om vier Vrystaatse munisipaliteite se kragtoevoer weens wanbetaling af te sny of die lading te verminder.