Gister was die laaste streekgedenkdiens voordat wyle stigerspresident Sam Nujoma se kis vandag na Windhoek teruggebring sal word. Nujoma se oorskot sal vandag vanaf Keetmanshoop ...