’n Gewysigde begroting is nog nie aan die kabinet voorgelê nie en ministers in die RNE werk hard daaraan om tot ’n vergelyk ...
Ek wil graag baie dankie sê aan kolonel Conradie, sersant Solomons en konstabel Pietersen van die Paarl-polisie wat Vrydag (21 Februarie) tot my redding gekom het.
WELLINGTON. – Een oomblik het hulle nog gesit en kuier, en die volgende oomblik het die skote geklap. Nou sit Angela ...
DIE Wes-Kaapse polisie doen ’n beroep op die publiek om te help met identifisering van twee oorledenes, sowel as die ...
Die polisie het ’n skets uitgereik wat gegrond is op die slagoffer (22) se beskrywing van die vermeende aanvaller.Die ...
Terwyl die wit-, blou- en groen spanne teen mekaar uitgespook het, was die wit span gekroon as die span met die meeste gees en was ook die wenspan van dag se atletiek. ’n Hele paar rekords het ...
Om as kaptein vir ‘n rugbyspan op te tree is ‘n groot verantwoordelikheid wat op ‘n speler se skouers rus, maar C-Jay Strauss is gereed om ‘n positiewe bydrae te lewer.
MOSSELBAAI NUUS - Die kronkelpad van rou ná 'n geliefde se afsterwe, loop vir elkeen anders. Elisma van Zyl met eksemplare ...
Die adjunk- eerste minister en minister van werke en vervoer John Mutorwa het verlede week die Arbeidskonvensie van 2006 in die parlement ter tafel gelê. Mutorwa het dit as ...