DIE Oos-Kaapse polisie het ’n geregtelike doodsondersoek geopen ná die dood van ’n vrou en vyf jong kinders. Die ses is onder raaiselagtige omstandighede dood. Polisiewoordvoerder, Lt.kol. Siphokazi ...
N 27-JARIGE vrou is in die mang na die Valke Woensdag toegeslaan het by ’n geheime laboratorium in Paarl, waar steroïede na bewering onwettig vervaardig word. Die Valke se Suid-Afrikaanse Narkotiese ...
Izak Gelderblom stoot Susan de Boeck byna elke dag met haar rolstoel op in die steil Lilian Ngoyistraat. Izak Gelderblom en Susan de Boeck is verstom met die omgeeharte van ons Middelburgers. Izak ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
‘n Ander vrou is ook in dieselfde straat deur twee honde aangeval. Die saak teen die eienaars van drie honde wat ‘n huiswerker in Kockstraat vermink het, is steeds in die hof. ‘n Kleuter is ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
2月12日,由美国国家人工智能科学院(NAAI)主办的《NAAI人工智能理论与应用国际会议》在泰国格乐大学国际学术会议厅隆重举行,并由泰国格乐大学 ...
NASIONALE NUUS - ‘n Vrou (30) het haarself Donderdag aan die polisie oorhandig nadat sy bewus geword het dat lede van Potchefstroomse eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe op ...
n Pastoor en sy vrou van Odendaalsrus verskyn na verwagting Woensdag 26 Februarie in die plaaslike landdroshof vir ’n borgtogaansoek op aanklagte van dieremishandeling en aanranding ná ’n wrede aanval ...