DIE voorstellingspartytjie van ’n 14-jarige seun van die New Apostolic kerk is Sondag amper in die wiele gery toe die koek-antie soos mis voor die son verdwyn het met die koek en savouries. Nadira ...
Die NASA Parker Solar Probe (robottuig) is in 2018 gelanseer met die sleuteldoelwit om die Son se buitenste korona (wetenskaplike bewoording vir die buitenste laag van die Son se atmosfeer) te monitor ...
Die legende lui dat die kalender uitgevind is onder keiser Huang Di in 2697 BCE. Anders as ons Westerse kalender, wat gebaseer is op die siklusse van die son, volg die Chinese kalender die fases van ...
WESBANK is in rou gedompel ná die skietdood van ’n driejarige seun gisteraand terwyl hy geslaap het. Na wat verneem word, het die driejarige, Davin Afrika gisteraand in ’n wendyhuis geslaap, toe hy ...
My eerste kennismaking met die Suid-Afrikaanse skrywer, Gail Schimmel, het my aangenaam verras en my uitgeboul. Drie baie uiteenlopende verhale uit haar pen het my van die openingstonele af geboei.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果