POLOKWANE – Op Donderdag het geliefdes van André Fourie (51) vir die laaste keer afskeid van hom by die Logos Gemeenskapskerk. Hy is op 10 Februarie oorlede, nadat hy in April verlede jaar met kanker ...
Vrywilligers het geel plastieksakke gekry vir die versameling van seeafval, asook vorms om die verskillende items wat hulle ...
Die mees verwagte aand, maar te oordeel aan die liedjies en die parings dink ek ons ​​sal twee maak... Sanremo 2025, die ...
Die rapportkaarte van die eerste aand van die Sanremo-fees 2025. Wat wag vir ons vanjaar? Die stemme oor die optredes van die ...
Onder die warm somerson en deur die koue wintersdae het ’n plaaslike vroeëkinderontwikkelingsbeampte van die Paarl opgemerk hoe leerders van Dal Josaphat Primêr kaalvoet die pad na die skool vir onder ...
Die Demokratiese Alliansie sê in ʼn Mediavrystelling dat hy sy teenkanting teen die Onteieningswet op Grondwetlike gronde handhaaf. “Ons glo egter nie dat Suid-Afrikaners gestraf moet word vir die ANC ...
Na haar afsluiting gaan Altie Meyer eers rustig by die huis vertoef en haar man, Koos ondersteun met sy besigheid.
Hy het steeds ’n groot liefde vir dié twee dorpe al het sy roeping as predikant tussen 2000 en 2017 ... “Hulle antwoord was dadelik ja.” Chris Nell, ’n lidmaat, het die goeie nuus met hom gedeel.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.