Die Wes-Kaapse Bloeddiens het ’n dringende beroep op die publiek gedoen om bloed te skenk – veral in die maand van liefde. Met een skenking kan tot drie lewens gered word.
Vaalweekblad ondersteun die kunste en spog met plesier met die pragtige foto's wat deur die fotograwe opgedis het.