Polisiebeamptes van El Salvador begelei vermeende lede van die Venezolaanse bende Tren de Aragua, wat uit Amerika gedeporteer ...
John Ross Henderson het op 19 Februarie nuwe, relevante feite in die hooggeregshof in Kimberley onthul tydens sy aansoek om ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
’N BEKGEVEG het nou tussen die Stad Kaapstad en die taxibedryf uitgebreek. Dit volg nadat ’n taxi-driver wat glo geweier het ...
Wêreldvetsugdag, wat op 4 Maart gevier word, dien as 'n wêreldwye oproep tot aksie om die groeiende vetsugkrisis aan te spreek.
VANDERBIJLPARK – Die Demokratiese Alliansie (DA) het vanoggend ‘n memorandum aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit oorhandig. Die optog het by die lisensiekantore in Vanderbijlpark begin en by die ...
Die plaaslike landdroshof het Deon Cloete (50) Donderdag (27/2) borgtog van R5 000 toegestaan, sê Mojalefa Senokoatsane, Noord-Kaapse NVG-woordvoerder. Cloete word daarvan aangekla dat ...