Die voormalige hoof van die Nasionale Intelligensie-agentskap, Manala Manzini, sê hy is nie daarvan bewus dat ‘n veiligheidsmaatskappy, wat deels deur hom en die nuwe hoof van intelligensie, Arthur ...
Die polisie in KwaZulu-Natal is op soek na nog verdagtes nadat vyf vermeende rowers gisteraand dood is in ‘n skietery in Ntuzuma in die noorde van Durban. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda sê ...
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika, Nersa, sê Eskom moet ‘n kostedoeltreffende en deursigtige tariefstelsel skep, nou dat sy tariefverhogingsaansoek goedgekeur is. Die Energiereguleerder ...
THE ÅRE MURDERS op Netflix is ‘n moorddrama met ‘n “wie het dit gedoen?”-slenter. ‘n Man ontdek ‘n vrou se lyk wat aangery ...
Die Mededingingskommissie wil hê dat Google die Suid-Afrikaanse nuusmedia met tussen 300 en 500 miljoen rand jaarliks moet vergoed. Dié vergoeding moet oor ‘n tydperk van tussen drie en vyf jaar ...
Die polisie het ses vermeende transitorowers in Laudium, wes van Pretoria doodgeskiet. Volgens die polisie is ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie op die toneel gekry. ‘n Sewende verdagte is in ...
Die parlementslid Colleen Makhubele sê die SAUK-bestuur het nog geen duidelike aanduidings gegee oor wat sy planne is om die uitdagings wat die openbare uitsaaier in die gesig staar, reg te stel nie.
Die Johannesburgse Metropolisie sê een persoon is dood en een is beseer in ‘n padongeluk op Republiek-weg in Cresta. Dit volg te midde van reënweer in die stad. Die bestuurder het volgens berigte ...
Die grondwetlikheid van die Wet op die Finansiering van Politieke Partye word vandag in die hooggeregshof in Kaapstad betwis. Die organisasie My Vote Counts bring ‘n aansoek waarin hy aanvoer die wet ...
Die energiekenner, Chris Yelland, sê Eskom moet op kleiner kragstasies fokus om beurtkrag van die huidige omvang te vermy. Die kragvoorsiener het in die vroeë oggendure Fase 6-beurtkrag tot verdere ...
Die begrafnisdienste van sommige van die 14 weermagsoldate wat in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo dood is, vind oor die naweek op verskillende plekke in Limpopo plaas. Agt van die ...
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie in die Wes-Kaap het begin met ‘n ondersoek na die taalkwessie by die Universiteit Stellenbosch. Die kommissie sê hy het verskeie klagtes ontvang van studente ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果