Die voormalige hoof van die Nasionale Intelligensie-agentskap, Manala Manzini, sê hy is nie daarvan bewus dat ‘n veiligheidsmaatskappy, wat deels deur hom en die nuwe hoof van intelligensie, Arthur ...
Vier mense is dood en ses is beseer in ‘n botsing tussen ‘n voertuig en ‘n vragmotor op die N1 naby die Zebediela-weegbrug buite Mokopane in Limpopo. Die beseerdes is na ‘n hospitaal in Mokopane ...
Uitspraak in die aansoek in die Konstitusionele Hof, om oudpresident Jacob Zuma te dwing om gehoor te gee aan die dagvaarding wat hom verplig om voor die staatskapingskommissie te verskyn, is tot ...
Alfred Thorpe, ‘n vryskutfotograaf en sosiale mediakenner, gesels oor voetslaan en kamp, en gee ‘n resep vir ‘n lekker kerriepot. Top Stories Skrywers en boeke: oor Margaret Atwood, Tom Robbins, Ian ...
THE ÅRE MURDERS op Netflix is ‘n moorddrama met ‘n “wie het dit gedoen?”-slenter. ‘n Man ontdek ‘n vrou se lyk wat aangery ...
Die FW de Klerk-stigting het ‘n video op sosiale media vrygestel waarin die voormalige president Suid-Afrikaners om verskoning vra vir apartheid in ‘n emosionele laaste boodskap. In die video vra De ...
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika, Nersa, sê Eskom moet ‘n kostedoeltreffende en deursigtige tariefstelsel skep, nou dat sy tariefverhogingsaansoek goedgekeur is. Die Energiereguleerder ...
Die Departement van Onderwys in Noordwes gaan ondersoek instel na foto’s van die laerskool Schweizer-Reneke op sosiale media. Die foto’s toon hoe ‘n groep swart Graad R leerders afgeskei is van die ...
Die polisie in KwaZulu-Natal is op soek na nog verdagtes nadat vyf vermeende rowers gisteraand dood is in ‘n skietery in Ntuzuma in die noorde van Durban. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda sê ...
Die meeste nuwe infeksies nog op een dag, is in die jongste verslagperiode aangemeld. Die minister van Gesondheid, Zweli Mkhize het in ‘n verklaring gesê 18-duisend en een nuwe gevalle van die virus ...
‘n Aantal opposisiepartye in die parlement het die speaker van die nasionale Vergadering, Thandi Modise, en die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, se getuienis voor die staatskapingskommissie ...
Baie mense ken die legende oor ‘n tienermeisie, wat in die 1800’s haar lewe opgeoffer het vir haar boetie. Hy het verkluim, en Racheltjie het haar klere uitgetrek om hom warm te hou. Sy het in die ...