Netwerk24 se joernaliste het met die gaste gesels soos hulle Donderdag by die Kaapstad-stadsaal aangekom het vir pres. Cyril ...
Rolprent: Love Hurts. Regisseur: Jonathan Eusebio. Met: Ke Huy Quan, Ariana DeBose, Daniel Wu, Lio Tipton, Mustafa Shakir. Ouderdomsperk: R. Tydsduur: 83 minute.
Luister hier, boekwurms! 'Duiwelsroos' deur Leon van Nierop is die luisterboek vir Februarie, eksklusief vir intekenare. Hierdie luisterplesier is 'n heerlike "whodunnit" in die trant van Agatha ...