Ruben Love, wat verlede seisoen sy buiging op heelagter vir die All Blacks gemaak het, speel Saterdag sy eerste wedstryd vir ...
Die Potchefstromers sal opgewonde wees om hulle nuwe hoofstuk onder leiding van hulle nuwe Direkteur van Rugby, Regardt Kleingeld, te begin.
Brackenfell se Premierliga-krieketspan het hom mooi reggeruk, maar Bellville se terugvegpoging teen Kaapstad-klub was nie genoeg nie en Kraaifontein is ná nog ’n groot nederlaag op die rand daarvan om ...