Firefly Aerospace het Sondag die tweede Amerikaanse maatskappy geword wat op die maan geland het met sy Blue Ghost-landingstuig.
Ek wil graag baie dankie sê aan kolonel Conradie, sersant Solomons en konstabel Pietersen van die Paarl-polisie wat Vrydag (21 Februarie) tot my redding gekom het.
WELLINGTON. – Een oomblik het hulle nog gesit en kuier, en die volgende oomblik het die skote geklap. Nou sit Angela ...
DIE Wes-Kaapse polisie doen ’n beroep op die publiek om te help met identifisering van twee oorledenes, sowel as die ...
Terwyl die wit-, blou- en groen spanne teen mekaar uitgespook het, was die wit span gekroon as die span met die meeste gees en was ook die wenspan van dag se atletiek. ’n Hele paar rekords het ...