Die antwoorde op jou vrae sal hierdie balans na vore bring. Van die ooglopendste voordele van emosionele pyn is dat jy veerkragtig en onafhankliker raak en dieper insig in die lewe kry.” ...