Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos. Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.
DIE Laerskool Frans Conradie het ’n suksesvolle gholfdag aangebied om geld in te samel vir die o.13-rugbyspan se toer na ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
针对此事,八打灵再也警区主任沙鲁尼占助理总监发文告强调,警方到上述书坊属于常规巡逻,旨在确保活动的安全,且所有行动皆在书店外,并未干扰任何活动。
GAYTON McKenzie, die PA-leier en minister van Kuns, Sport en Kultuur, is in die sop nadat hy glo sy “tjommies” Cuba toe ...
Die Bolanders se laerskole kom Saterdag op Dal Josafat in die Paarl byeen waar hulle om uithalertye en -afstande sal meeding, ...
Die reünie van 20 tot 23 November op die Potchefstroomkampus gaan die kersie op die koek wees van ’n opwindende jaar, sê Kobus Venter, koordirigent.Hy sê dié koor is ’n tradisie op die ...