Die Junior Bokke het Vrydag hul toer in Georgië met ’n agtereenvolgende sege oor dié land se nasionale o. 20-span afgesluit.
DIE Laerskool Frans Conradie het ’n suksesvolle gholfdag aangebied om geld in te samel vir die o.13-rugbyspan se toer na ...