Die Junior Bokke het Vrydag hul toer in Georgië met ’n agtereenvolgende sege oor dié land se nasionale o. 20-span afgesluit.