Die legende lui dat die kalender uitgevind is onder keiser Huang Di in 2697 BCE. Anders as ons Westerse kalender, wat gebaseer is op die siklusse van die son, volg die Chinese kalender die fases van ...
Die NASA Parker Solar Probe (robottuig) is in 2018 gelanseer met die sleuteldoelwit om die Son se buitenste korona (wetenskaplike bewoording vir die buitenste laag van die Son se atmosfeer) te monitor ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
EK IS oom By van die Dal en ek hou van steek. Dis hoekom almal my “oom By” noem. Antie, ek steek nie een vrou mis nie en worry nie of hulle getroud, ongetroud of ’n weduwee is nie. Ek is al amper 70 ...
SY VERHAAL is ’n getuienis van die krag wat geloof in elke faset van die lewe kan uitstraal. Rowen Ranna (30) is ’n merkwaardige mens wat sy lewe toewy aan sy vele passies en re­sponsibilities. As ’n ...