’n Lid van die uMkhonto weSizwe (MK)-party het homself Vrydag aan die Valke oorhandig vir sy beweerde rol in die diefstal van amper R4 miljoen uit ’n boedel.
Neil de Klerk, VKB-groep se hoof van bemarking en kommunikasie beklemtoon die belangrike rol wat die boere van die streek ...
Luister hier, boekwurms! 'Duiwelsroos' deur Leon van Nierop is die luisterboek vir Februarie, eksklusief vir intekenare.
JOSHWIN Dyson was ’n klaarmaak kat by dié jaar se Fiëstas en het weggestap met twee toekennings – beste opkomende kunstenaar ...