Die departement së hy is bewus van die bykomende hartseer vir families en ongerief wat die situasie tans veroorsaak en sê hy is daartoe verbind om die kwessie so gou moontlik op te los.
Só verduidelik Sanri Lottering, finansiële adviseur by Sperrylite BlueStar, tydens ‘n seminaar oor finansies vir jong getroudes.
Geniet die luisterboek vir Maart! 'Die skuiling' deur die topverkoper-skrywer Helena Hugo is die luisterboek vir Maart.
Die twee ruimtereisigers wat al meer as nege maande gestrand is op die Internasionale Ruimtestasie (ISS) is ’n tree nader aan ...
Met die uitbreking van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal, word daar kommer uitgespreek oor die impak van die siekte op die ...