Vaalweekblad ondersteun die kunste en spog met plesier met die pragtige foto's wat deur die fotograwe opgedis het.
Eldré is ’n 32-jarige kredietkontrolebeampte by ’n groot kleremaatskappy. In haar wit langbroek en blomtoppie lyk sy vars, op en wakker en gesond. En sy ís, vertel sy. “Ek het op sewentien my eerste e ...