Die AfriForum-tak in Parys het Saterdag strate in die omgewing van plaaslike skole weer rybaar gemaak deur altesaam 80 slaggate te herstel. Sewe volwassenes en ’n kind het vir drie uur lank met 60 sak ...
Sewe volwassenes en ’n kind het vir drie uur lank met 60 sakke teer gewerk om dié slaggate te vul. Die tak het veral gefokus op die enorme slaggate wat in Schilbachstraat en Eerstelaan gevorm het, ...