Twee buurte in die Akasia-distrik voel dat al hul versoeke rondom krag, water en misdaadbekamping deurlopend en al vir jare op dowe ore val.
Ellie van der Wath is kwaai, sy is goed, sy is liefdevol en hou van mooi wolke en die maan. Sy hou van kunstenaars soos ...